Videos
Animation and instructional videos on morphology, mainly focussing on Afrikaans.
-
MorfAf (Morfologie van Afrikaans): Deel 2 (2020)
Read more: MorfAf (Morfologie van Afrikaans): Deel 2 (2020)MorfAf (Morfologie van Afrikaans) is ‘n reeks oor die struktuur van komplekse Afrikaanse woorde. Deel 1 (2018) begin met ‘n verkenning van basisbegrippe (soos morfeme, affikse, stamme en wortels), terwyl verskeie moeiliker kwessies in deel 2 (2020) in meer besonderhede ondersoek word. Die doel is om nie net ‘n oorsig oor Afrikaanse woordbou te kry…
-
MorfAf (Morfologie van Afrikaans): Deel 1 (2018)
Read more: MorfAf (Morfologie van Afrikaans): Deel 1 (2018)MorfAf (Morfologie van Afrikaans) is ‘n reeks oor die struktuur van komplekse Afrikaanse woorde. Ons skop in deel 1 (2018) af met ‘n verkenning van basisbegrippe (soos morfeme, affikse, stamme en wortels), waarna verskeie woordvormingsprosesse in deel 2 (2020) in meer besonderhede ondersoek word. Die doel is om nie net ‘n oorsig oor Afrikaanse woordbou…