Tag: morphological analysis

MorfAf (Morfologie van Afrikaans): Deel 2 (2020)

MorfAf (Morfologie van Afrikaans) is ‘n reeks oor die struktuur van komplekse Afrikaanse woorde. Deel 1 (2018) begin met ‘n verkenning van basisbegrippe (soos morfeme, affikse, stamme en wortels), terwyl verskeie moeiliker kwessies in deel 2 (2020) in meer besonderhede ondersoek word. Die doel is om nie net ‘n oorsig oor Afrikaanse woordbou te kry nie, maar ook om bekendgestel te word aan algemene begrippe in die morfologie, spesifiek konstruksiemorfologie. Analises van woorde is gebaseer op die skrifbeeld van die woorde (ortografie), asook op die herkoms van woorde (etimologie).

Read More »

MorfAf (Morfologie van Afrikaans): Deel 1 (2018)

MorfAf (Morfologie van Afrikaans) is ‘n reeks oor die struktuur van komplekse Afrikaanse woorde. Ons skop in deel 1 (2018) af met ‘n verkenning van basisbegrippe (soos morfeme, affikse, stamme en wortels), waarna verskeie woordvormingsprosesse in deel 2 (2020) in meer besonderhede ondersoek word. Die doel is om nie net ‘n oorsig oor Afrikaanse woordbou te kry nie, maar ook om bekendgestel te word aan algemene begrippe in die morfologie, spesifiek konstruksiemorfologie. Analises van woorde is gebaseer op die skrifbeeld van die woorde (ortografie), asook op die herkoms van woorde (etimologie).

Read More »

Recipe for morpheme analysis

This step-wise process is used for orthography-based, etymology-driven morpheme analysis and annotation in Afrikaans. Click on image to view details. You can then right-click on

Read More »

Van Huyssteen & Davel 2010

Van Huyssteen, Gerhard B., and M. Davel. 2010. “Learning rules and categorization networks for language standardization.” Proceedings of the North American Chapter of the Association

Read More »

Van Huyssteen 2010

Van Huyssteen, Gerhard B. 2010. “(Re)defining component structures in morphological constructions: a cognitive grammar perspective.” In Cognitive Approaches to Word-Formation, edited by Alexander Onysko and

Read More »

Van Huyssteen & Groenewald 2007

Van Huyssteen, Gerhard B., and Hendrik J. Groenewald. 2007. “‘n Heroorweging van fleksie in Afrikaans: klasse vir outomatiese Afrikaanse lemma-identifisering [Afrikaans inflection revisited: classes for

Read More »